DIE Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) moet eers op sy eie vir die verkiesings hardloop voordat hy die PA aanval.
DIE voormalige speaker en deputy mayor van die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK), John Michels, het hom nou by die NCC ...
In die derde saak wat tans op die hofrol is, word die hoof van die veediefstaleenheid op Springbok, kapt. Karel Du Toit, ...
’N MISDAAD-ONTLEDER sê misdadigers het hul vrees en respek vir die polisie verloor te midde van ’n toename in die aantal ...
Vian Singleton (18) van Brooklyn, Pretoria, bring ’n vars dinamika na die storielyn in Diepe Waters, waarin hy die rol van ...
’N VOORMALIGE soldaat van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy sy ...
DIE saak teen ’n man wat op drie klagte van verkragting skuldig bevind is, is vandeesweek in die Oudtshoorn-streekhof vir ’n ...
DIE Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sê sy besluit oor Eskom se voorgestelde verhoging gaan op 20 ...
DIE 79-jarige Gerhardus Burger, wat vroeër gearresteer is, het Donderdag in die Pretoriase Gespesialiseerde Misdaad hof ...
DIE DA wil ’n stopsit aan ’n kommerwekkende situasie by die nasionale departement van vervoer se Road Accident Fund (RAF).
EK EN K is al drie jaar saam. Ons gaan vas uit en bly in ’n wendy in my ma se jaart. Sy is 28 en ek is 23, but die ding wat ...
’N 18-JARIGE verdagte is Woensdag in hegtenis geneem en staan ??tereg op aanklagte van die onwettige besit van vuurwapens en ...