Eskom gaan vandag ‘n openbare kennisgewing uitreik aan alle belanghebbendes om skriftelike voorstelle te doen oor sy voorneme om die kragtoevoer in dele van Johannesburg, te onderbreek. Dit volg op ‘n ...
** Lede van die polisie se eenheid vir Openbare Orde-polisiëring is na ‘n toneel op die N1 in die Vrystaat ingeroep om te verhoed dat gemeenskapslede ‘n vrag suiker plunder. ‘n Polisiewoordvoerder, ...
Die voorsitter van die Aartsbiskop Desmond Tutu IP Trust, Mamphela Ramphele, het ‘n beroep op die regering gedoen om Israelse diplomate uit die land te sit. Ramphele sê Suid-Afrika moet van ...
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir hewige donderstorms en swaar reën môre oor dele van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo uitgereik. Die weerdiens sê sterk wind en haël ...
Die Johannesburg metroraad sal more met die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa en Eskom vergader om ‘n oplossing vir die stad se kragskuld te probeer kry. Eskom dreig om die kragtoevoer ...
Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die feit dat sommige senior partyleiers bedank het, beteken nie dat dit die begin van die einde vir sy party is nie. Die mees onlangse bedanking onder senior ...
Die rand het meer as twee-persent in die handel verloor en ‘n dollar kos nou byna 18 rand. Dit volg te midde van die uitslag van die Amerikaanse verkiesing wat tot ‘n beduidende verswakking van die ...
Lede van ‘n forum van vragmotorbestuurders, die ATDF, sê hulle beoog om vandeesweek met ‘n landswye staking te begin. Vragmotorbestuurders wat aan die organisasies behoort kla lank reeds oor die ...
Die burgermeesterkomiteelid vir gemeenskapsontwikkeling en voormalige burgemeester van Johannesburg, Kabelo Gwamanda, is met onmiddellilk ingang afgedank. Die uitvoerende burgemeester, Dada Morero, ...
Die owerhede by die Lebombo-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek het motoriste gevra om bedag te wees op die onstabiele situasie by die grenspos. Die verkeer op die N4-tolpad na die grenspos sal ...
Die Wes-Kaapse regering sê ‘n finansiële administrateur sal aangestel word om die herstelplan vir die Theewaterskloof munisipaliteit in werking te stel. Die munisipaliteit se geldsake het die afgelope ...