Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hy die ooreenkomste van die regering van nasionale eenheid skend, nadat President Cyril Ramaphosa tydens die Brics-beraad in Rusland gesê het Suid-Afrika sien ...
Die polisie sê 225 onwettige mynwerkers het in Orkney in Noordwes na die oppervlak gekom weens honger en ontwatering, en is in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê dit volg nadat ...
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die vergadering tussen hom en sy Oekraïnse eweknie, Andrij Sybiha, is ‘n aanduiding van Suid-Afrika se beleid van ...
Die kommissaris van die Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê inkomste van die tweepot-stelsel wat in September in werking getree het, is nie genoeg om op te maak vir die belastinginkomste in die ...
Die DA-parlementslid, Janho Engelbrecht sê die feit dat meer as 17-duisend mense wat uit korrektiewe sentrums vrygelaat is, weer misdade gepleeg het, is ‘n aanduiding dat die paroolstelsel nie ...
Die Rondgaande hof in Vredendal aan die Kaapse Weskus sal vandag slotbetoë aanhoor voordat die veroordeelde moordenaar Daniel Smit gevonnis word. Die 58-jarige Smit is gister skuldig bevind aan die ...
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die Vala Umgodi-taakspanne in Noordwes gelukgewens met die jongste operasie wat onwettige mynwerkers by Orkney teiken. Die polisie het ...
Die Parlement se portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie het ‘n beroep op die regering gedoen om in te gryp in Gauteng se waterkrisis. Die komitee het vroeër vandeesweek met Rand Water en die ...
Die Wes-Kaapse polisie sê die skietvoorval in Atlantis gisteraand waarin vyf mense dood en vyf gewond is, hou vermoedelik met bendegeweld verwant. ‘n Polisiewoordvoerder, Novela Potelwa sê die ...
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika het ‘n positiewe evaluering van die Finansiële Aksie-taakmag ontvang nadat die land in Februarie verlede jaar op die gryslys geplaas is.
‘n Elfjarige meisie is dood nadat sy na bewering eetgoed by ‘n plaaslike spazawinkel gekoop het. Die kind is gisteraand na die die Masakhane-kliniek gehaas nadat sy ongesteld gevoel het en gesukkel ...