Die Tshwane-metro moet alles in sy vermoë doen om voorafbetaalde kragmeters aan behoeftige inwoners in sy gebied te voorsien. Luidens ʼn verslag wat Donderdag voor die raad gedien het, is slegs 185 ...
Die Tshwane-metroraad het gister tydens ʼn raadsvergadering die Munisipale Strukturewet geminag deur ʼn verslag wat handel oor ʼn ANC-raadslid wat ses agtereenvolgende raadsvergaderings nie bygewoon het ...
In ‘n poging om die huidige elektrisiteitsvoorsieningsprobleem aan te spreek, is ‘n nuwe rondte samesprekings tussen Ngwathe en sy kragvoorsiener, Eskom, vir ...
The Minister of Health, Dr Aaron Motsoaledi, admitted to the FF Plus during a meeting of the Portfolio Committee on Health that the R89 million which was spent on advertising campaigns for the ...
Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi het tydens ʼn sitting van die portefeuljekomitee vir gesondheid teenoor die VF Plus erken dat die R89 miljoen wat bestee is op advertensieveldtogte vir ...
Solank as wat die ANC-rebelleraad in beheer van die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit is, sal ʼn artikel 139-intervensie niks verander aan die diensleweringskrisis waaronder inwoners steier nie. Die ...
The Drakenstein crematorium has once again come under the microscope after the Paarl Post recently reported on alleged irregularities taking place since 2011. For years, the FF Plus in the Drakenstein ...
Inwoners van sekere woongebiede in die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) is vandag al vir nege dae sonder water. Die VF Plus-raadslede in Mogale City het ...