Die Tshwane-metro moet alles in sy vermoë doen om voorafbetaalde kragmeters aan behoeftige inwoners in sy gebied te voorsien. Luidens ʼn verslag wat Donderdag voor die raad gedien het, is slegs 185 ...
Die Tshwane-metroraad het gister tydens ʼn raadsvergadering die Munisipale Strukturewet geminag deur ʼn verslag wat handel oor ʼn ANC-raadslid wat ses agtereenvolgende raadsvergaderings nie bygewoon het ...
The Minister of Health, Dr Aaron Motsoaledi, admitted to the FF Plus during a meeting of the Portfolio Committee on Health that the R89 million which was spent on advertising campaigns for the ...
Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi het tydens ʼn sitting van die portefeuljekomitee vir gesondheid teenoor die VF Plus erken dat die R89 miljoen wat bestee is op advertensieveldtogte vir ...
Solank as wat die ANC-rebelleraad in beheer van die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit is, sal ʼn artikel 139-intervensie niks verander aan die diensleweringskrisis waaronder inwoners steier nie. Die ...
South Africa still finds itself in a serious economic crisis. The damage of decades under ANC rule and misguided policy directions cannot be undone overnight. There are, however, a few rays of hope ...
The FF Plus is calling on residents and businesses in the Ekurhuleni Metro not to allow private plumbers and contractors to work on faulty power and sewage systems outside of their properties. The ...
A recent report by the Auditor-General (AG) clearly indicates that the Free State ANC government is not only failing to take action against poorly performing contractors, but is also protecting them.
Die VF Plus in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) is gekant teen ʼn salarisverhoging vir raadslede aangesien dié geld eerder gebruik kan word om skuld aan ...
Dit blyk duidelik uit ʼn verslag van die ouditeur-generaal (OG) dat die Vrystaatse ANC-regering nie teen swak kontrakteurs optree nie en hulle eerder beskerm. Die gebrek aan daadwerklike optrede teen ...
Suid-Afrika verkeer steeds in ʼn groot ekonomiese krisis. Die skade van dekades onder ʼn ANC-regering en verkeerde beleidsrigtings sal nie oornag reggedokter kan word nie. Daar is wel ʼn paar strale van ...
Die VF Plus het gister op drie voorvalle buite De Aar in die Emthanjeni-plaaslike munisipaliteit afgekom waar munisipale werkers blatant met onwettige afvalstorting besig was – klaarblyklik in opdrag ...